Sensory Ladders | Afrikaans

Welkom by hierdie spasie waar ons ons vertaalde Sensory Ladders® webinare en ondersteuningshulpbronne bymekaar gebring het om jou te help om jou eie te bou.

Die vertaal- en webwerfontwikkelingsprojek is steeds aan die gang en ontwikkel voortdurend. Soos nuwe materiaal geskep word, sal ons dit hier deel. Kom gerus weer terug om te sien wat nuut is. Selfs wanneer die vertaalprojek voltooi is, sal ons aanhou om nuwe hulpbronne en voorbeelde van Sensory Ladders® by te voeg om jou praktyk te ondersteun.


Ons is op soek na passievolle Afrikaanssprekendes, veral arbeidsterapeute, fisioterapeute en spraakterapeute wat belangstel om as vrywilligers by ons vertaalspan aan te sluit.

Sluit aan by hierdie opwindende samewerkingsprojek en word deel van die span wat Sensory Ladders® hulpbronne in Afrikaans vertaal om wêreldwye insluiting te ondersteun.

As jy geïnspireer voel om deel te neem, skandeer gerus die QR-kode of volg die skakel hieronder om vir die Vertaalprojek aan te meld. Dit sal die proses aan die gang kry.

Ons sal jou direk kontak om die proses te begin.

Ons sien daarna uit om jou te kontak en jou te ondersteun om aan die gang te kom.


We are looking for passionate Afrikaans-speaking OTs, PTs, and SLTs who are interested in volunteering on our translation team!

Join this exciting coproduction project and be part of the team by translating Sensory Ladders® resources into Afrikaans for global inclusion.

If you are motivated to get involved, please scan the QR code or follow the link below to begin the Translation Project process.

We will contact you directly to start the process!

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This module & workshop is currently closed